Vanaand op KykNet, ch144 om 20:30 kom Hannon Style Guru kuier in ons parlement om te lag, die mooi hare van Soli Philander te bewonder en te vertel hoe jou hare régtig onder daai doek lyk met Nik Rabinowitz, Kabous Meiring, Wicus van der Merwe, Elana Afrika-Bredenkamp en Quanita Adams